Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wolvin
wolvin [boodskap #134713] So, 22 November 2020 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18904
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wolvin
Afbreking: wol•vin


Selfstandige naamwoord: wolvin
Meervoud: wolvinne
Verkleinwoord: wolvinnetjie
Meervoud van verkleining: wolvinnetjies

Betekenis:
• 'n Vroulike wolf; wolfwyfie.

Gebruik:
• Romulus en Remus is volgens legende deur 'n wolvin grootgemaak en Romulus het later die eerste koning van Rome geword.

Vertaling:
Engels: female wolf, she-wolf
Nederlands: wolvin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oostelik
Volgende onderwerp: teëspoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 22:53:45 MGT 2024