Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suidelik
suidelik [boodskap #134710] So, 22 November 2020 19:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
suidelik
Afbreking: sui•de•lik


Byvoeglike naamwoord: suidelik
Vergrotende trap: suideliker
Oortreffende trap: suidelikste
Attributief: suidelike
Partitief: suideliks

Betekenis:
• Wat die suide betref; in die suide geleë.

Gebruik:
• Geleerdes betwyfel egter of die Romeine regtig so ver suidelik deurgedring het.

Antoniem:
• noordelik

Afkorting:
• S.

Vertaling:
Engels: southern, southerly
Nederlands: zuidelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noordelik
Volgende onderwerp: westelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:41:06 MGT 2024