Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noordelik
noordelik [boodskap #134709] So, 22 November 2020 19:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noordelik
Afbreking: noor•de•lik


Byvoeglike naamwoord: noordelik
Vergrotende trap: noordeliker
Oortreffende trap: noordelikste
Attributief: noordelike
Partitief: noordeliks

Betekenis:
• Wat die noorde betref; in die noorde geleë.

Gebruik:
• As mens verder noordelik in die rivier opvaar, sien mens weinig.

Antoniem:
• suidelik

Afkorting:
• N.

Vertaling:
Engels: northern, northerly
Nederlands: noordelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: zaratiet
Volgende onderwerp: suidelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:38:13 MGT 2024