Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaladium
kaladium [boodskap #134705] So, 22 November 2020 17:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaladium
Kaladium
kaladium
Afbreking: ka•la•di•um


Selfstandige naamwoord: kaladium
Meervoud: kaladiums
Verkleinwoord: kaladiumpie
Meervoud van verkleining: kaladiumpies

Betekenis:
• Sierplant in die aronskelkfamilie Araceae en van die genus Caladium.

Gebruik:
Kaladium word as ornamentele plante gegroei vanweë hul groot, pylpuntvormige blare in wisselende skakerings van wit, pienk en rooi.

Vertaling:
Engels: caladium
Nederlands: caladium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: argaïsme
Volgende onderwerp: voorhoof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:37:44 MGT 2024