Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleeflint
kleeflint [boodskap #134702] So, 22 November 2020 16:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kleeflint
Kleeflint
kleeflint
Afbreking: kleef•lint
Samestelling: kleef + lint


Selfstandige naamwoord: kleeflint
Meervoud: kleeflinte
Verkleinwoord: kleeflintjie
Meervoud van verkleining: kleeflintjies

Betekenis:
• 'n Smal, deursigtige band met gom aan die een kant waarmee iets vasgeplak word.

Gebruik:
• Sy plak die prente met kleeflint teen die muur vas.

Sinoniem:
• kleefband

Verwant:
• maskeerband

Vertaling:
Engels: adhesive tape, sellotape
Nederlands: plakband

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aardbewing
Volgende onderwerp: duimspyker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 16:54:11 MGT 2024