Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aardbewing
aardbewing [boodskap #134701] So, 22 November 2020 16:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
San Francisco in 1906 nadat 'n aardbewing die stad getref het.
San Francisco in 1906 nadat 'n aardbewing die stad getref het.
aardbewing
Afbreking: aard•be•wing


Selfstandige naamwoord: aardbewing
Meervoud: aardbewinge, aardbewings
Verkleinwoord: aardbewinkie
Meervoud van verkleining: aardbewinkies

Betekenis:
• Waarneembare trilling in die aarde se oppervlakte as gevolg van die skielike vrystelling van energie in die aardkors.

Gebruik:
• 'n Aardbewing kan gewelddadig genoeg wees om mense rond te gooi en stede totaal te verwoes.

Sinoniem:
• aardskok
• aardskudding
• aardtrilling

Afgelei:
• aardbewingshaard
• aardbewingsgebied
• aardbewingsgolf
• aardbewingsleer

Vertaling:
Engels: earthquake
Nederlands: aardbeving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kraak
Volgende onderwerp: kleeflint
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 16:54:37 MGT 2024