Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opdateer
opdateer [boodskap #134690] So, 22 November 2020 08:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opdateer
Afbreking: op•da•teer


Werkwoord: dateer op, opdateer
Verlede tyd: het opgedateer

Betekenis:
• Veranderinge aanbring om iets op datum te bring; inligting bywerk of aanvul.

Gebruik:
Opdateer asseblief jou besonderhede.

Sinoniem:
• aanvul
• bywerk (voorkeurvorm)

Afgelei:
• opdatering

Vertaling:
Engels: to update
Nederlands: bijwerken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voortreflik
Volgende onderwerp: diarree
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:09:07 MGT 2024