Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maatkolf
maatkolf [boodskap #134661] Sa, 21 November 2020 10:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Maatkolf.
'n Maatkolf.
maatkolf
Afbreking: maat•kolf
Samestelling: maat + kolf


Selfstandige naamwoord: maatkolf
Meervoud: maatkolwe
Verkleinwoord: maatkolfie
Meervoud van verkleining: maatkolfies

Betekenis:
• 'n Fles (kolf) met 'n platbodem bol en 'n lang nek, gewoonlik met 'n stopprop en maatstreep langs die kant.

Gebruik:
• Die stof word in die maatkolf geplaas en oplosmiddel word onder menging toegevoeg tot die oplossing die streep bereik.

Sinoniem:
• volumetriese fles

Vertaling:
Engels: volumetric flask, flask
Nederlands: maatkolf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nuusblad
Volgende onderwerp: maatbeker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 16:56:09 MGT 2024