Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » detensie
detensie [boodskap #134658] Sa, 21 November 2020 08:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
detensie
Afbreking: de•ten•sie


Selfstandige naamwoord: detensie
Meervoud: detensies
Verkleinwoord: detensietjie
Meervoud van verkleining: detensietjies

Betekenis:
• Die toestand van opgesluit wees; in aanhouding.
• Handeling om kinders as straf agter te hou; vir strafwerk inhok.

Gebruik:
• Die krimineel is gearresteer en in detensie geplaas.
• Leerders met meer as 3 oortredings moet Saterdag om 8:00 vir detensie aanmeld.

Afgelei:
• detensieklas

Vertaling:
Engels: detention, custody
Nederlands: detentie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strafwerk
Volgende onderwerp: uitwerking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:04:23 MGT 2024