Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skryfbord
skryfbord [boodskap #134650] Vr, 20 November 2020 15:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skryfbord.
'n Skryfbord.
skryfbord
Afbreking: skryf•bord
Samestelling: skryf + bord


Selfstandige naamwoord: skryfbord
Meervoud: skryfborde
Verkleinwoord: skryfbordjie
Meervoud van verkleining: skryfbordjies

Betekenis:
• Bord waarop 'n mens kan skryf, soos die wat in klaskamers by skole gebruik word.

Gebruik:
• Die klaskamer beskik oor 'n draagbare skryfbord wat op 'n esel staan.

Sinoniem:
• skoolbord
• swartbord
• witbord

Vertaling:
Engels: blackboard
Nederlands: schoolbord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vereis
Volgende onderwerp: kleedkamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:32:36 MGT 2024