Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tepel
tepel [boodskap #134643] Vr, 20 November 2020 12:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tepel
Afbreking: te•pel


Selfstandige naamwoord: tepel
Meervoud: tepels
Verkleinwoord: tepeltjie
Meervoud van verkleining: tepeltjies

Betekenis:
• Een van die gepigmenteerde knopvormige uitsteeksels op die bors.

Gebruik:
• Feitlik alle soogdiere het tepels, maar hoekom mans tepels het, is 'n onderwerp van wetenskaplike navorsing.

Sinoniem:
• tiet
• speen (by diere)

Afgelei:
• tepelband
• tepelspier
• tepelvormig

Vertaling:
Engels: teat, nipple
Nederlands: tepel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tampon
Volgende onderwerp: tekenprent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:38:38 MGT 2024