Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sintaksis
sintaksis [boodskap #134629] Wo, 18 November 2020 15:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sintaksis
Afbreking: sin•tak•sis


Selfstandige naamwoord: sintaksis
Meervoud: sintaksisse

Betekenis:
• (taalkunde) Wetenskap wat die sinsbou van 'n taal bestudeer (of publikasie wat so 'n studie bevat); sinsleer.
• (informatika) Die kode vir 'n programmeringstaal.

Gebruik:
• Beide die Afrikaanse leksikon en sintaksis is op Nederlands gebaseer, maar ervaar 'n sterk Engelse invloed.
• Daar is verskillende sintaksisse vir die skryf van regulêre uitdrukkings, waaronder die POSIX-standaard en die Perl-sintaksis.

Vertaling:
Engels: syntax
Nederlands: syntaxis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leksikografies
Volgende onderwerp: Meksiko
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:38:26 MGT 2024