Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bestraffing
bestraffing [boodskap #134627] Wo, 18 November 2020 15:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bestraffing
Afbreking: be•straf•fing


Selfstandige naamwoord: bestraffing
Meervoud: bestraffinge, bestraffings
Verkleinwoord: bestraffinkie
Meervoud van verkleining: bestraffinkies

Betekenis:
• Die handeling van bestraf.

Gebruik:
• Dit is beter om te luister na die bestraffing van 'n wyse as dat 'n mens luister na die lied van die dwase. [Prediker 7:5]

Wisselvorm:
• bestrawwing

Vertaling:
Engels: reprehension, punishment
Nederlands: bestraffing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aspirien
Volgende onderwerp: leksikografies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:43:03 MGT 2024