Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aspirien
aspirien [boodskap #134626] Wo, 18 November 2020 14:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20226
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aspirien
Afbreking: as•pi•rien


Selfstandige naamwoord: aspirien, aspiriene
Meervoud: aspiriene, aspirienes
Verkleinwoord: aspirientjie
Meervoud van verkleining: aspirientjies

Betekenis:
• 'n Middel teen allerlei kwale, o.a. as pynstiller en anti-inflammatoriese medikasie.

Gebruik:
• Die aktiewe bestanddeel van aspirien is in 1763 in die bas van die wilgerboom ontdek.

Wisselvorm:
• aspirine

Sinoniem:
• asetielsalisielsuur

Vertaling:
Engels: aspirin
Nederlands: aspirine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: glosseer
Volgende onderwerp: bestraffing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:18:03 MGT 2024