Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jafel
jafel [boodskap #134618] Di, 17 November 2020 18:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20226
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jafel
Afbreking: ja•fel


Selfstandige naamwoord: jafel
Meervoud: jafels
Verkleinwoord: jafeltjie
Meervoud van verkleining: jafeltjies

Betekenis:
• Toebroodjie met 'n vulsel soos maalvleis wat in 'n ronde toestel toegeknyp en gerooster word.
• 'n Persoon wat onbeskaaf en agteraf is; sien javel.

Gebruik:
• Ek sal sommer vir my 'n jafel op die basaar koop.
• Wat maak die jafel al weer hier.

Wisselvorm:
• jaffel

Sinoniem:
• boepensbroodjie

Afgelei:
• jafelmaker
• jafelyster

Verwant:
• wafel

Vertaling:
Engels: jaffle

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: javel
Volgende onderwerp: straalmotor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:19:52 MGT 2024