Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reklame
reklame [boodskap #134613] Di, 17 November 2020 12:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reklame
Afbreking: re•kla•me


Selfstandige naamwoord: reklame
Meervoud:

Betekenis:
• Die openbare aanprysing van 'n produk of diens om die verkoop of gebruik daarvan te verhoog.

Gebruik:
• Baie webwerwe maak staat op reklame om die inhoud wat hulle aan gebruikers bied te befonds.

Sinoniem:
• advertering
• bemarking

Afgelei:
• reklame-afdeling
• reklame-agentskap
• reklamebeheerraad
• reklamebord
• reklamefilm
• reklameveldtog
• reklamewese

Vertaling:
Engels: advertisement, publicity
Nederlands: reclame

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: salf
Volgende onderwerp: bittersoet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 16:54:35 MGT 2024