Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoogwater
hoogwater [boodskap #134607] Di, 17 November 2020 10:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20226
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoogwater
Afbreking: hoog•wa•ter
Samestelling: hoog + water


Selfstandige naamwoord: hoogwater
Meervoud: hoogwaters
Verkleinwoord: hoogwatertjie
Meervoud van verkleining: hoogwatertjies

Betekenis:
• Die plek of tyd wanneer die watervlak op sy hoogste is.

Gebruik:
• Die afnemende gety ná hoogwater word eb genoem en die toenemende gety ná laagwater is bekend as vloed.

Afgelei:
• hoogwaterbrug
• hoogwaterlyn
• hoogwatermerk
• hoogwaterpeil

Antoniem:
• laagwater

Vertaling:
Engels: high water, high tide
Nederlands: hoogwater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: visvang
Volgende onderwerp: voldoende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:18:20 MGT 2024