Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oord
oord [boodskap #134578] So, 15 November 2020 08:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19422
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oord
Afbreking: oord


Selfstandige naamwoord: oord
Meervoud: oorde
Verkleinwoord: oordjie
Meervoud van verkleining: oordjies

Betekenis:
• 'n Bepaalde plek (soos waar 'n mens kan rus of vakansie hou).

Gebruik:
• Die oord spog met boomryke tuine waar inwoners ten alle tye veilig en met die grootste gemoedsrus kan ontspan, stap of fietsry.

Afgelei:
• aftreeoord
• bedevaartsoord
• kusoord
• pelgrimsoord
• plesieroord
• rusoord
• seeoord
• strandoord
• toevlugsoord
• vakansie-oord

Vertaling:
Engels: resort
Nederlands: oord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strandoord
Volgende onderwerp: halm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 22:57:44 MGT 2024