Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Zulu
Zulu [boodskap #134572] Sa, 14 November 2020 18:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Zulu
Afbreking: Zoe•loe
Uitspraak: /ˈzulu/, /ˈsulu/


Selfstandige naamwoord: Zulu
Meervoud: Zulu's
Verkleinwoord: Zulu'tjie
Meervoud van verkleining: Zulu'tjies

Betekenis:
• Lid van 'n swart volk in KwaZulu-Natal.

Gebruik:
• Baie Zulu's kan Afrikaans praat.

Wisselvorm:
• Zoeloe

Afgelei:
• Zulu-koninkryk
• Zulu-kultuur
• Zulu-nasie
• Zulu-tradisie

Vertaling:
Engels: Zulu
Nederlands: Zoeloe, Zulu
Venda: Muzulu
Xhosa: umZulu; isiZulu
Zoeloe: umZulu; isiZulu


Selfstandige naamwoord: Zulu
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Nguni-taal met ± 12 miljoen sprekers, 'n amptelike taal van Suid-Afrika.

Gebruik:
• Kan jy Zulu praat?

Vertaling:
Engels: Zulu
Nederlands: Zoeloe, Zulu
Noord-Sotho: Sezulu
Suid-Sotho: Sezolo
Tswana: Sezolo
Venda: Luzulu, Tshizulu
Xhosa: isiZulu
Zoeloe: isiZulu

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Xhosa
Volgende onderwerp: keelvol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 12:17:45 MGT 2024