Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » x-straal
x-straal [boodskap #134566] Sa, 14 November 2020 09:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n X-straalfoto van persoon met 'n ribfraktuur.
'n X-straalfoto van persoon met 'n ribfraktuur.
x-straal
Afbreking: x-straal


Selfstandige naamwoord: x-straal
Meervoud: x-strale
Verkleinwoord: x-straaltjie
Meervoud van verkleining: x-straaltjie

Betekenis:
• Elektromagnetiese straling met 'n golflengte korter as UV-straling maar langer as gammastraling.

Gebruik:
• Die pasiënt is vir x-stale gestuur.

Sinoniem:
• röntgenstraal

Afgelei:
• x-straalfoto
• x-straalmasjien

Vertaling:
Engels: x-ray
Nederlands: röntgenstraling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderduims
Volgende onderwerp: sportfees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 08:40:58 MGT 2024