Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » allerweë
allerweë [boodskap #134556] Vr, 13 November 2020 19:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
allerweë
Afbreking: al•ler•we•ë


Bywoord: allerweë

Betekenis:
• Deur alle mense/ op alle maniere.

Gebruik:
• Dit word allerweë as een van die beste romans nóg beskou.

Sinoniem:
• alom
• oral
• orals

Vertaling:
Engels: all about, everywhere
Nederlands: allerwegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrugteboord
Volgende onderwerp: flou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:03:14 MGT 2024