Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » natuurkundige
natuurkundige [boodskap #134549] Vr, 13 November 2020 07:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
natuurkundige
Afbreking: na•tuur•kun•di•ge


Selfstandige naamwoord: natuurkundige
Meervoud: natuurkundiges

Betekenis:
• 'n Wetenskaplike wat natuurkunde of fisika beoefen.

Gebruik:
• Die natuurkundige Max Planck het die Konstante van Planck in 1900 ingevoer.

Sinoniem:
• fisikus

Vertaling:
Engels: physicist
Nederlands: natuurkundige


Byvoeglike naamwoord: natuurkundig
Attributief: natuurkundige

Betekenis:
• Wat die natuurkunde of fisika betref.

Gebruik:
• Planck se konstante is 'n natuurkundige konstante wat in alle vergelykings van kwantummeganika voorkom.

Vertaling:
Engels: physics
Nederlands: natuurkundige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: intellek
Volgende onderwerp: wesenlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:05:46 MGT 2024