Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vooruitskouing
vooruitskouing [boodskap #134547] Vr, 13 November 2020 07:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vooruitskouing
Afbreking: voor•uit•skou•ing


Selfstandige naamwoord: vooruitskouing
Meervoud: vooruitskouings
Verkleinwoord: vooruitskouinkie
Meervoud van verkleining: vooruitskouinkies

Betekenis:
• Die handeling van vooruit na die toekoms kyk.

Gebruik:
• Die jongste vooruitskouing toon dat die land se ekonomie volgende jaar met 1,2 persent sal groei.

Sinoniem:
• verwagting
• voorspelling
• vooruitsig

Antoniem:
• terugskouing

Afgelei:
• vyfjaar-vooruitskouing

Vertaling:
Engels: forecast, prospect, outlook, expectation
Nederlands: vooruitzicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: makrostruktuur
Volgende onderwerp: intellek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:05:03 MGT 2024