Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrywaring
vrywaring [boodskap #134541] Do, 12 November 2020 16:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20226
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrywaring
Afbreking: vry•wa•ring


Selfstandige naamwoord: vrywaring
Meervoud: vrywarings
Verkleinwoord: vrywarinkie
Meervoud van verkleining: vrywarinkies

Betekenis:
• Die handeling van vrywaar; van verpligtinge kwytskel.
• Stelling wat iemand se wetlike verantwoordelikhede beperk; skadeloosstelling.

Gebruik:
• Getuies kry soms vrywaring teen vervolging as hulle getuienis tot 'n skuldigbevinding lei.
• Het jy die produk se vrywaring gelees voordat jy die diensbepalings aanvaar het?

Afgelei:
• vrywaringswet

Vertaling:
Engels: indemnity; disclaimer
Nederlands: vrijwaring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sentimenteel
Volgende onderwerp: rein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:17:39 MGT 2024