Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nerts
nerts [boodskap #134539] Do, 12 November 2020 15:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Nerts.
'n Nerts.
nerts
Afbreking: nerts


Selfstandige naamwoord: nerts
Meervoud: nertse

Betekenis:
• Otteragtige roofdiertjie, of die pels daarvan, van Europa (Mustela lutreola) of Amerika (Neovison vison).

Gebruik:
• Die nerts word veral in Europa en Amerika vir sy waardevolle pels geteel.

Afgelei:
• nertsmantel

Vertaling:
Engels: mink
Nederlands: nerts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: windskerm
Volgende onderwerp: sentimenteel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 16:57:20 MGT 2024