Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » windskerm
windskerm [boodskap #134538] Do, 12 November 2020 14:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
windskerm
Afbreking: wind•skerm
Samestelling: wind + skerm


Selfstandige naamwoord: windskerm
Meervoud: windskerms
Verkleinwoord: windskermpie
Meervoud van verkleining: windskermpies

Betekenis:
• 'n Skerm wat die wind afkeer.
• Die voorruit van 'n motor.

Gebruik:
• Ons bou 'n windskerm om die groentetuin teen die oostewind te beskerm.
• 'n Getjipte windskerm moet reggemaak word voordat dit begin kraak.

Verwant:
• reënskerm
• sonskerm

Vertaling:
Engels: windscreen, wind-shield, wind barrier
Nederlands: windscherm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dergelik
Volgende onderwerp: nerts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:12:06 MGT 2024