Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » statief
statief [boodskap #134534] Do, 12 November 2020 13:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Statief.
'n Statief.
statief
Afbreking: sta•tief


Selfstandige naamwoord: statief
Meervoud: statiewe

Betekenis:
• Stabiele platform vir 'n kamera of teleskoop, gewoonlik met drie pote.

Gebruik:
• Die fotograaf monteer sy kamera op 'n statief.

Sinoniem:
• driepoot

Afgelei:
• eenpootstatief
• kettingstatief

Vertaling:
Engels: tripod
Nederlands: statief


Byvoeglike naamwoord: statief
Attributief: statiewe

Betekenis:
• (ongewoon) Wat 'n bepaalde toestand of staat beskryf, en nie 'n handeling of aksie nie.

Gebruik:
• Die woord "ken" is 'n statiewe werkwoord.

Vertaling:
Engels: stative

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vensterbank
Volgende onderwerp: soseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:44:58 MGT 2024