Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolbus
skoolbus [boodskap #134531] Do, 12 November 2020 09:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Amerikaanse skoolbus.
'n Amerikaanse skoolbus.
skoolbus
Afbreking: skool•bus
Samestelling: skool + bus


Selfstandige naamwoord: skoolbus
Meervoud: skoolbusse
Verkleinwoord: skoolbussie
Meervoud van verkleining: skoolbussies

Betekenis:
• Bus waarmee skoolkinders vervoer word.

Gebruik:
• Die skoolbus laai die kinders soggens op en smiddae weer by die aangewese bushaltes af.

Afgelei:
• skoolbushalte

Vertaling:
Engels: school bus
Nederlands: schoolbus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterkar
Volgende onderwerp: strooitjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:01:08 MGT 2024