Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterkar
waterkar [boodskap #134530] Wo, 11 November 2020 20:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Waterkar.
'n Waterkar.
waterkar
Afbreking: wa•ter•kar
Samestelling: water + kar


Selfstandige naamwoord: waterkar
Meervoud: waterkarre
Verkleinwoord: waterkarretjie
Meervoud van verkleining: waterkarretjies

Betekenis:
• Wa waarmee water vervoer word.
• (figuurlik) Sober wees; geen alkohol gebruik nie.

Gebruik:
• 'n Waterkar is ingespan om die omgewing se droogtegeteisterde boere van water te voorsien.
• Die drankverslaafde het na twee skoon jare weer van die waterkar afgeval.

Vertaling:
Engels: water cart
Nederlands: waterkar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reservaat
Volgende onderwerp: skoolbus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:06:12 MGT 2024