Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leerbaadjie
leerbaadjie [boodskap #134528] Wo, 11 November 2020 16:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Leerbaadjie.
'n Leerbaadjie.
leerbaadjie
Afbreking: leer•baad•jie
Samestelling: leer + baadjie


Selfstandige naamwoord: leerbaadjie
Meervoud: leerbaadjies

Betekenis:
• Baadjie van leer.

Gebruik:
• 'n Leerbaadjie kan as 'n mode-item of vir beskerming gedra word.

Vertaling:
Engels: leather jacket
Nederlands: leren jas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolkous
Volgende onderwerp: reservaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:16:41 MGT 2024