Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pistool
pistool [boodskap #134525] Wo, 11 November 2020 16:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pistool.
'n Pistool.
pistool
Afbreking: pis•tool


Selfstandige naamwoord: pistool
Meervoud: pistole
Verkleinwoord: pistooltjie
Meervoud van verkleining: pistooltjies

Betekenis:
• 'n Semi-outomatiese handwapen met 'n langwerpige magasyn in die handvatsel.

Gebruik:
• 'n Pistool het 'n kort loop en is dus net effektief op kort afstande.

Afgelei:
• dienspistool
• pistoolgreep

Verwant:
• rewolwer

Vertaling:
Engels: pistol
Nederlands: pistool

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rykdom
Volgende onderwerp: vraestel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:42:41 MGT 2024