Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bulgeveg
bulgeveg [boodskap #134523] Wo, 11 November 2020 15:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bulgeveg.
'n Bulgeveg.
bulgeveg
Afbreking: bul•ge•veg
Samestelling: bul + geveg


Selfstandige naamwoord: bulgeveg
Meervoud: bulgevegte
Verkleinwoord: bulgeveggie
Meervoud van verkleining: bulgeveggies

Betekenis:
• 'n Geveg tussen of teen beesbulle.

Gebruik:
• Die hoogtepunt van die fiesta is die tradisionele bulgeveg.

Sinoniem:
• stiergeveg

Verwant:
• matador
• pikador

Vertaling:
Engels: bullfight
Nederlands: stierengevecht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: glasstuk
Volgende onderwerp: rykdom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:04:43 MGT 2024