Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » glasstuk
glasstuk [boodskap #134522] Wo, 11 November 2020 15:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
glasstuk
Afbreking: glas•stuk
Samestelling: glas + stuk


Selfstandige naamwoord: glasstuk
Meervoud: glasstukke
Verkleinwoord: glasstukkie
Meervoud van verkleining: glasstukkies

Betekenis:
• 'n Skerf (stuk of brok) glas.

Gebruik:
• Pasop dat die glasstuk jou nie sny nie!

Sinoniem:
• glasskerf

Vertaling:
Engels: piece of glass
Nederlands: glasscherf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strandwag
Volgende onderwerp: bulgeveg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:37:13 MGT 2024