Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duikplank
duikplank [boodskap #134519] Wo, 11 November 2020 14:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Duikplank.
'n Duikplank.
duikplank
Afbreking: duik•plank
Samestelling: duik + plank


Selfstandige naamwoord: duikplank
Meervoud: duikplanke
Verkleinwoord: duikplankie
Meervoud van verkleining: duikplankies

Betekenis:
• Plank langs 'n swembad waarvan 'n mens in die water kan induik.

Gebruik:
• Pasop, die duikplank is baie glad as dit nat is.

Sinoniem:
• springplank
• wipplank

Vertaling:
Engels: diving board, pool springboard
Nederlands: duikplank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meubelstuk
Volgende onderwerp: snaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:10:38 MGT 2024