Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meubelstuk
meubelstuk [boodskap #134518] Wo, 11 November 2020 14:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meubelstuk
Afbreking: meu•bel•stuk
Samestelling: meubel + stuk


Selfstandige naamwoord: meubelstuk
Meervoud: meubelstukke
Verkleinwoord: meubelstukkie
Meervoud van verkleining: meubelstukkies

Betekenis:
• Voorwerp waarmee 'n kamer toegerus word, soos 'n stoel, tafel, kas of bed.

Gebruik:
• 'n Antieke meubelstuk van hout behoort goed opgepas en gereeld geolie te word.

Verwant:
• meubeleer
• meubelmaker

Vertaling:
Engels: piece of furniture
Nederlands: meubelstuk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sloop
Volgende onderwerp: duikplank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:44:00 MGT 2024