Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roosblaar
roosblaar [boodskap #134514] Wo, 11 November 2020 13:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
roosblaar
Afbreking: roos•blaar
Samestelling: roos + blaar


Selfstandige naamwoord: roosblaar
Meervoud: roosblare
Verkleinwoord: roosblaartjie
Meervoud van verkleining: roosblaartjies

Betekenis:
• Die gekleurde blomblaar van 'n roos, of 'n groen baar van 'n roosboom.

Gebruik:
Roosblare kan gedroog word om potpourri te maak.

Afgelei:
• roosblaarjellie
• roosblaarkonfyt

Vertaling:
Engels: rose‐leaf
Nederlands: rozenblad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haelbui
Volgende onderwerp: web
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 16:54:24 MGT 2024