Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tennisspan
tennisspan [boodskap #134510] Di, 10 November 2020 20:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tennisspan
Afbreking: ten•nis•span
Samestelling: tennis + span


Selfstandige naamwoord: tennisspan
Meervoud: tennisspanne
Verkleinwoord: tennisspannetjie
Meervoud van verkleining: tennisspannetjies

Betekenis:
• 'n Span van tennisspelers wat teen ander spanne kompeteer.

Gebruik:
• Suid-Afrika se tennisspan het tweede in Groep A tydens die ATP-beker in Australië geëindig.

Vertaling:
Engels: tennis team
Nederlands: tennisteam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Eskimo
Volgende onderwerp: kameraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:05:16 MGT 2024