Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verontwaardig
verontwaardig [boodskap #134507] Di, 10 November 2020 18:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20225
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verontwaardig
Afbreking: ver•ont•waar•dig


Byvoeglike naamwoord: verontwaardig
Vergrotende trap: verontwaardiger
Oortreffende trap: verontwaardigste
Attributief: verontwaardigde

Betekenis:
• 'n Gevoel dat 'n mens te na gekom is; seergemaak voel.

Gebruik:
• Hy het vreeslik verontwaardig gevoel oor die aantygings teen hom.

Sinoniem:
• gegrief
• gekrenk

Afgelei:
• verontwaardiging

Vertaling:
Engels: made indignant; grieved
Nederlands: verontwaardigd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: venynig
Volgende onderwerp: dahlia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:05:45 MGT 2024