Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » venyn
venyn [boodskap #134505] Di, 10 November 2020 12:09
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
venyn
Afbreking: ve•nyn


Selfstandige naamwoord: venyn
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Kwetsende en lasterlike aanslag op iemand; haatlik en kwaadwillig vergif.

Gebruik:
• Ek is geskok oor die venyn en haat waarmee hy in die media aangeval word.

Afgelei:
• venynig

Spelfout:
• vernyn

Vertaling:
Engels: venom, poison
Nederlands: venijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plaasdam
Volgende onderwerp: venynig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:46:01 MGT 2024