Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plaasdam
plaasdam [boodskap #134504] Di, 10 November 2020 11:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20226
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plaasdam
Afbreking: plaas•dam
Samestelling: plaas + dam


Selfstandige naamwoord: plaasdam
Meervoud: plaasdamme
Verkleinwoord: plaasdammetjie
Meervoud van verkleining: plaasdammetjies

Betekenis:
• Kleinerige dam op 'n plaas om boerderybedrywighede te ondersteun.

Gebruik:
• Vars water word rustig onder die gekreun van 'n windpomp in die plaasdam ingepomp.

Vertaling:
Engels: farm dam
Nederlands: boerderij dam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laagte
Volgende onderwerp: venyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:18:36 MGT 2024