Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laagte
laagte [boodskap #134503] Di, 10 November 2020 11:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
laagte
Afbreking: laag•te


Selfstandige naamwoord: laagte
Meervoud: laagtes
Verkleinwoord: laagtetjie
Meervoud van verkleining: laagtetjies

Betekenis:
• Plek wat minder hoog as sy omgewing lê.
• Die eienskap van laag wees.

Gebruik:
• Ek sal op die kaal bergtoppe riviere laat ontspring, en in die laagtes fonteine laat uitborrel. [Jesaja 41:18]
• Die land se wisselkoers het 'n nuwe laagte bereik.

Sinoniem:
• depressie

Antoniem:
• hoogte

Verwant:
• dal
• vallei

Vertaling:
Engels: valley, dip
Nederlands: laagte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: merino
Volgende onderwerp: plaasdam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:52:05 MGT 2024