Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dadel
dadel [boodskap #134499] Di, 10 November 2020 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tros dadels.
'n Tros dadels.
dadel
Afbreking: da•del


Selfstandige naamwoord: dadel
Meervoud: dadels
Verkleinwoord: dadeltjie
Meervoud van verkleining: dadeltjies

Betekenis:
• 'n Soort palm wat eetbare vrugte dra.
• Die soet bruin vrug van die dadelpalm.

Gebruik:
Dadels groei in trosse aan die vroulike bome.
• Hier is vir jou 'n dadel.

Afgelei:
• dadelboom
• dadelkoek
• dadelolie
• dadelpalm
• dadelpit
• dadelpoeding
• dadelpruim
• dadelrol
• dadelwyn

Vertaling:
Engels: date
Nederlands: dadel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: emotief
Volgende onderwerp: breedsprakig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 18:09:05 MGT 2024