Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leuse
leuse [boodskap #134497] Ma, 09 November 2020 20:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Wapen met die leuse Eendrag Maak Mag.
Wapen met die leuse Eendrag Maak Mag.
leuse
Afbreking: leu•se


Selfstandige naamwoord: leuse
Meervoud: leuses
Verkleinwoord: leusetjie
Meervoud van verkleining: leusetjies

Betekenis:
• Kort en kragtige sin wat 'n doelstelling of ideaal uitdruk, dikwels as deel van 'n wapen.

Gebruik:
• Suid-Afrika se leuse, !ke e: /xarra //ke, is geskryf in die Khoisan-taal van die San en beteken letterlik "diverse mense verenig".

Sinoniem:
• kenspreuk
• motto
• sinspreuk
• slagspreuk

Vertaling:
Engels: motto
Nederlands: leuse

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Marais
Volgende onderwerp: emotief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 18:00:50 MGT 2024