Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kimono
kimono [boodskap #134494] Ma, 09 November 2020 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vrou in 'n kimono.
Vrou in 'n kimono.
kimono
Afbreking: ki•mo•no


Selfstandige naamwoord: kimono
Meervoud: kimono's
Verkleinwoord: kimono'tjie
Meervoud van verkleining: kimono'tjies

Betekenis:
• 'n Tradisionele Japannese kledingstuk vir mans en vrouens.

Gebruik:
• 'n Kimono is 'n los mantel of japon met wye moue wat met 'n band ('n obi genoem) vasgebind word.

Sinoniem:
• japon
• kamerjapon

Vertaling:
Engels: kimono
Nederlands: kimono

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlooi
Volgende onderwerp: sillabe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:49:23 MGT 2024