Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kartondoos
kartondoos [boodskap #134489] Ma, 09 November 2020 15:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kartondoos.
'n Kartondoos.
kartondoos
Afbreking: kar•ton•doos
Samestelling: karton + doos


Selfstandige naamwoord: kartondoos
Meervoud: kartondose
Verkleinwoord: kartondosie
Meervoud van verkleining: kartondosies

Betekenis:
• 'n Doos (boks) vir die verpakking van goedere wat van karton gemaak is.

Gebruik:
• Moenie die leë kartondoos weggooi nie, dit kan herwin word.

Sinoniem:
• kartonboks

Vertaling:
Engels: cardboard box
Nederlands: kartonnen doos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afkom
Volgende onderwerp: kolonel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:48:07 MGT 2024