Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kreet
kreet [boodskap #134487] Ma, 09 November 2020 10:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kreet
Afbreking: kreet


Selfstandige naamwoord: kreet
Meervoud: krete
Verkleinwoord: kreetjie
Meervoud van verkleining: kreetjies

Betekenis:
• 'n Deurdringende gil of skreeu.
• 'n Leuse wat uitgeskree word.

Gebruik:
• Haar kreet van angs weergalm deur die klowe.
• Die pawiljoen dril soos die kinders die skool se kreet uitskreeu.

Afgelei:
• oorlogskreet
• skoolkreet
• slagskreet
• strydkreet
• wapenkreet

Vertaling:
Engels: scream, yell, shriek
Nederlands: kreet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meul
Volgende onderwerp: afkom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 18:08:44 MGT 2024