Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reaktief
reaktief [boodskap #134483] So, 08 November 2020 17:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reaktief
Afbreking: re•ak•tief
Samestelling: re- + aktief


Byvoeglike naamwoord: reaktief
Vergrotende trap: reaktiewer
Oortreffende trap: reaktiefste
Attributief: reaktiewe

Betekenis:
• Wat agterna reageer.
• (chemie) Wat 'n reaksie onderhou; reagerend.

Gebruik:
• Ons kan nie langer net reaktief optree nie, maar sal daadwerklik moet begin optree.
• Behalwe verbranding is metaan nie baie reaktief nie.

Antoniem:
• proaktief

Vertaling:
Engels: reactive
Nederlands: reactief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: desperaat
Volgende onderwerp: proaktief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 18:01:15 MGT 2024