Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongeval
ongeval [boodskap #134476] So, 08 November 2020 15:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongeval
Afbreking: on•ge•val


Selfstandige naamwoord: ongeval
Meervoud: ongevalle
Verkleinwoord: ongevalletjie
Meervoud van verkleining: ongevalletjies

Betekenis:
• 'n Ongeluk.

Gebruik:
• Die oefening is kortliks onderbreek om die ongeval te hanteer.

Afgelei:
• ongevalleversekering

Vertaling:
Engels: accident, mishap
Nederlands: ongeval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reddingswerker
Volgende onderwerp: kinkhoring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:57:51 MGT 2024