Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » garetolletjie
garetolletjie [boodskap #134469] So, 08 November 2020 08:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Garetolletjies
Garetolletjies
garetolletjie
Afbreking: ga•re•tol•le•tjie
Samestelling: gare + tolletjie


Selfstandige naamwoord: garetol
Meervoud: garetolle
Verkleinwoord: garetolletjie
Meervoud van verkleining: garetolletjies

Betekenis:
• Tolletjie waarom die gare waarmee naaldwerk gedoen word gedraai is.

Gebruik:
• 'n Mens kan allerhande speelgoed van leë garetolletjies maak.

Afgelei:
• garetolletjiesmeubels

Vertaling:
Engels: spool of sewing thread; reel
Nederlands: garenklos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: golwing
Volgende onderwerp: impi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 18:08:00 MGT 2024