Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoedband
hoedband [boodskap #134453] Sa, 07 November 2020 09:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoedband
Afbreking: hoed•band
Samestelling: hoed + band


Selfstandige naamwoord: hoedband
Meervoud: hoedbande
Verkleinwoord: hoedbandjie
Meervoud van verkleining: hoedbandjies

Betekenis:
• 'n Band wat om 'n hoed vasgebind word.

Gebruik:
• In Skotland en Wallis is dit die jagter wat die eerste houtsnip skiet se eer om 'n veer van die voël in sy hoedband te steek.

Vertaling:
Engels: hatband
Nederlands: hoedenband

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voortbrengsel
Volgende onderwerp: vrouehoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:55:36 MGT 2024